De la Rey (akkoorde en teks, kliek hier vir pdf)

 

 

 

 

"Sy Godsvertroue was die krag wat sy doelgerigte optrede onderskraag het; in die krygsgeskiedenis het hy sy naam groot geskryf as onvergelyklike taktikus wie se dade hom ewe merkwaardig as krygsman gemaak het."

(Prof J.S. du Plessis in die S.A. Biografiese Woordeboek)

Ons kort 'n terugkeer na De la Rey se geloof en integriteit.

Breezers, wodka, bikinis, rugby en braaivleis gaan nie die ding fiks nie.

 

 

De la Rey (akkoorde en teks; akkoorde is volgens Benno Zuiddam, vir die woorde besoek Bok van Blerk)

 

G

Op n berg in die nag,

L ons in donker en wag,

G Em

In die modder en bloed, l ek koud,

D G

n Streepsak en ren kleef teen my,

G

En my huis en my plaas,

Tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,

G Em G

Maar daai vlamme en vuur brand nou diep,

D G

diep binne my

 

G

De la Rey, De la Rey,

Sal jy die boere kom lei

De la Rey, De la Rey,

D

Generaal, Generaal,

C D G

Soos een man sal ons om jou val

Generaal De la Rey

 

G

Oor die Kakies wat lag,

n Handjie van ons teen n hele groot mag,

G Em G

En die kranse l hier teen ons rug,

D G

Hulle dink dis verby,

G

Maar die hart van n boer,

L dieper en wyer hulle gaan dit nog sien,

Em

Op n perd kom hy aan

G D G

Die leeu van die Wes-Transvaal,

G Em C

Want my vrou en my kind

G

l in n kamp en vergaan,

Em G D

En die Kakies se murg loop oor n nasie wat weer

G

op sal staan,

 

G

Generaal, Generaal

Sal jy die boere kom haal

De la Rey, De la Rey,

D

Generaal, Generaal,

C D G

Soos een man sal ons om jou val

Generaal De la Rey