Kuier gerus by my vriend
Gerhard Griesel se grappieswerf: http://skoongrappies.com
Jannie se ma loer deur die
venster Jannie en sy kat is besig om Kerk-Kerk
te speel Hy sit daar stil en preek vir die kat Glimlaggend draai sy om en
gaan aan met haar werk Die volgende wat sy hoor is 'n vreeslike rumoer dit
miaaw en blaas dit is 'n vreeslike gedoente sy hardloop terug en sien
Jannie is besig om die kat te doop in 'n bad water 'Hou op!' SKREE SY VIR
JANNIE 'die kat is bang vir die water' Rustig kyk Jannie op en antwoord sy
ma 'Hy moes daaraan gedink het voordat hy by my Kerk aangesluit het'
Twee blondjes lopen in een
groot bos op zoek naar een kerstboom. Ze zijn al twee uur aan het zoeken als
het langzaam donker begint te worden. Inmiddels vriest het dat het kraakt, en
in de verte horen ze de wolven huilen. Dan zegt het ene blondje, bang koud en
moe: 'De eerste de beste spar die ik nu zie, hak ik om, of hij nou versierd is
of niet!'
Snaakse kerkamptenaar:
Kosterlik
Ongeleerde predikant: 'n dom-inee
Slegte orrelspeler: ’n horrelis
Koos: Dokter, in my drome
speel ek elke nag sokker. Dokter: Neem
hierdie tablet, dit sal help. Koos: Kan ek neem dit more drink? Vanaand is
die finaal.
Hoe weet jy dis 'n klein
blondine in die klas? Sy is die een wat die
aantekeninge uit haar boek uitvee wanneer die onderwyser SY aantekeninge
van die bord afvee.
'n Dame klop aan by haar
dogter en skoonseun se huis. Haar kleindogter
maak die deur oop. 'Hallo Ouma, kom gerus in,' groet sy vriendelik. 'Pappa
het vir Ouma sien aankom en sê toe Ouma is al wat hy nou nodig het.'
Eksamenflater: Händel was
half- Duits, half-Italiaans en half-Engels. Hy
was 'n baie groot man. (Geen wonder die man is so groot met so baie bloed
in sy are nie.)
* Weet je wat ook leuk is? Niets
te melden hebben, en toch anderen
ermee lastig vallen.
* Westerlingen hebben horloges, Oosterlingen de tijd.
* Wie een bord voor zijn kop heeft, moet niet over het uitzicht
klagen.
* Het zal je maar gebeuren en je bent er niet.
* Albert Einstein
(1879-1955), Duits gebore fisikus, het ná 1933 in Princeton, Nuwe Jersey
gewoon. Einstein het viool gespeel in 'n strykkwartet. Hy het dit deeglik
geniet, maar nie die ander musiekante nie. Een van die ander spelers het gesê:
'Hy kan nie tel nie.'
Een blondine komt met een baby
op haar arm het consultatiebureau
binnen en vraagt of het kindje gewogen kan worden. De verpleegkundige
antwoordt: 'Sorry mevrouw, de kinderweegschaal is kapot. Maar we kunnen
het wel oplossen met onze volwassenenweegschaal. We wegen dan eerst de
moeder en het kindje samen en vervolgens alleen de moeder. We trekken het
gewicht van de 2de meeting af van de eerste en hebben zodoende het gewicht van
de baby' Oh, maar dat werkt in mijn geval helaas niet zegt de
blondine. Waarom dan niet? vraagt de zuster. Zegt de blondine: 'Omdat ik
niet de moeder van het kindje ben maar de tante!'
Anti-Franse uitsprake:
* Ek sou eerder 'n Duitse afdeling voor my wil hê as 'n Franse een
agter
my.' ~ Genl. George S. Patton
* Om oorlog toe te gaan sonder Frankryk is soos om bokke te gaan jag
sonder jou trekklavier. - Norman Schwartzkopf
* Ons kan hier staan soos die Franse, of ons kan iets doen.' ~Marge
Simpson
* Die vorige keer toe die Franse vir 'meer bewyse' gevra het, het
dit Parys onder 'n Duitse vlag binnegemarsjeer.' ~David Letterman
* Oorlog sonder Frankryk sou wees soos... die Tweede Wêreldoorlog.' -
Onbekend
* Dit is belangrik om te onthou dat die Franse altyd daar was as
hulle ons nodig gehad het. ~ Alan Kent
* Iemand vertel my 'n Franse leër-geweer was nou-die-dag te koop op eBay.
Die beskrywing was, 'Nooit geskiet, een maal laat val. ~ Roy Blunt,
MO
* Wat het die burgemeester van Parys gesê toe die Duitse Leër Parys
binnekom? 'n Tafel vir 100 000 m'sieur?
* 'n Nagtelike vertoning van vuurwerke in 'n park buite Parys het
veroorsaak dat die soldate by 'n nabygeleë Frans Leëgarnisoen oorgegee het
aan 'n groep Tjeggiese toeriste....
'n Advokaatseun vra vir sy pa:
'Pa, vertel advokate ooit die waarheid?' Sy
pa dink vir 'n oomblik voor hy antwoord: 'Ja seun, somtyds sal advokate
enigiets doen om 'n saak te wen.'
Die verskil tussen Wallstraat
en Las Vegas? In Las Vegas, dobbel
mense met hul eie geld.'
· Wanneer mensen meer naar
zichzelf zouden luisteren, zouden ze
minder praten.
· Wat noem 'n mens 'n hasie wat
in Pretoria woon? - 'n Hôsie
Hospitaalregulasies vereis 'n
rystoel vir pasiënte wanneer hulle ontslaan word. Toe ek as 'n
studentverpleegster gewerk het, kry ek 'n bejaarde man op 'n bed sit,
aangetrek, met 'n tassie by sy voete, wat daarop aandring dat hy nie my hulp
benodig nie. Na 'n toespraak van my kant af oor die reëls, laat hy toe dat ek
hom stoot na die hysbak. Toe vra ek hom of sy eggenote hom hier gaan ontmoet. 'Ek
weet nie,' sê hy, 'Sy is nog bo in die badkamer besig om haar hospitaalklere
uit te trek.'