My Study       
Benno Zuiddam

 


Heb jij die al gehoord van die Schotse kamikazepiloot? Hij is met zijn vliegtuig neergestort op de schroothandel van zijn broer...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van HermanH, uit Daily Groaner:

'n Prokureur was besig om sy kliënt voor te berei om te getuig in sy eie verdediging. 'Jy moet sweer om die volle waarheid te praat. Het jy begryp?' vra hy. Die kliënt antwoord dat hy het. Toe prokureur vra toe: 'Weet jy wat sal gebeur as jy nie die waarheid praat nie?' Die kliënt huiwer en sê: 'Ek neem aan ons kant sal wen.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Seker so 15 jaar gelede het ons in Afrikaans oulike sinnetjies uit opstelle gehad. Hier is nou 'n paar ander in Nederlands, deel 1:

* Ze hebben daar een grote hond. Als er iemand van voor belt, begint hij vanachter te blaffen.

* We hadden veel werk, want er waren boterkoeken voor 300 mensen die allemaal opengesneden en gesmeerd moesten worden.

* Velen gaan naar de winkel om een groot stuk vlees zoals mijn moeder.

* We mochten spelen met oude kleren van mijn grootouders die netjes gewassen en gestreken in hun kist liggen.

* We mochten een karretje maken met de overschotjes van grootvader.

* Eksamenvraag: Hoe noemt men de plaats waar beenderen
samenkomen? (Bedoelde antwoord: gewricht) - De beenderen komen
samen op het kerkhof.

* Vader is een echte mopperaar. Hij kent altijd de laatste moppen.

* .. gelukkig dat onze stofzuiger nogal langdradig is.

* Omdat het zo'n mooi weer was, mochten we nog enkele minuutjes
overspel doen.

* Toen ik de brug overreden had, sloeg ik rechtsaf.

* Spaghetti smaakt naar macaroni, maar een beetje langer.

* Ik denk dat ik al lang dood zal zijn tegen dat ik tachtig jaar ben.

* Als grootvader nog leefde, zou hij zich doodgelachen hebben.

* Zus heeft pilletjes gekregen voor de afgang van de dokter.

* Ik ging mijn neef bezoeken die ziek was om hem geluk te wensen.

* We gaven haar een klein pakje met een grote theepot erin.

* Mijn zus was verkleed als verpleegster. Dat was gemakkelijk, want ze is verpleegster.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Die arm pastoor was kwaad toe hy sy vrou konfronteer oor die 2500 wat sy vir 'n rok betaal het. 'Hoe kon jy dit doen!' roep hy uit. 'Ek weet nie,' kerm sy, 'Ek was in die winkel besig om te kyk na die rok. Toe ek myself kon kry pas ek dit aan. Dit was asof die duiwel vir my fluister: 'Wow, jy lyk goed daarin. Koop dit.' 'Wel,' sê die pastoor, 'Jy weet mos hoe om te maak met die duiwel! Sê net: 'Gee pad voor my Satan!' 'Ek het,' antwoord sy vrou, 'Maar toe sê hy: Dit lyk goed van agter af ook!'

* *

'n Passasiersvliegtuig gaan deur 'n ernstige donderstorm. 'n Jong vrou draai na 'n predikant wat langs haar sit en vra sarkasties: 'Dominee, jy is 'n man van God, kan nie jy iets doen aan hierdie storm nie?' Waarop hy antwoord: 'Dame, ek is in Verkope, nie Bestuur nie.'

* *

'Hoe sal jy die ewigheid deurbring? Rook of Nie-rook?'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


'Stilte in de zaal!', schreeuwt de rechter, 'Wie nog één woord zegt, vliegt eruit!' 'Begrepen!', roept de verdachte.

* * *

Een hollander zijn schoonmoeder is overleden en moet haar laten begraven. De prijs van zo'n doodskist valt hem nogal zwaar tegen. Zelfs een grote kartonnen doos die op zo'n 100 piek komt vindt hij nog te duur. De kistenmaker die dat bemerkt raad ons keesje aan een oude Hollandse begrafenis te nemen. Wat is dat nou weer? vraagt hij. Oh, zegt de kistenmaker, breng Uw schoonmoeder maar naar hier, dan zet ik er wel vier plastik handvatten aan.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


(Nederlanders: vieslik = vuilbekken)

Deesdae het onderwysers 'n rowwe tyd. Kinders is hiperaktief,
ongehoorsaam en vieslik. Dit moet voel soos om in 'n kamer vol dronk dwergies toegesluit te wees. - Craig Ferguson

* * *

Musieksoorte:

* Jazz - Vyf mans speel tegelyk verskillende wysies.

* WêRELDMUSIEK - 'n Dosyn soorte perkussie.

* OPERA - Mense sing wanneer hulle behoort te praat.

* RAP - Mense praat wanneer hulle behoort te sing.

* Klassiek - Die ander 45 minute wat hulle uitlaat uit die TV-advertensie.

* HUISMUSIEK - Mooi solank dit nie die huis langsaan is nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


In die ou dae voor predikante mikrofone gehad het, kry hierdie predikant toe 'n lapelmikrofoon. Hy is 'n ywerige prediker en loop heen en weer, en pluk-pluk aan die kabel soos hy rondstap. Naderhand vra 'n dogtertjie aan
haar ma: 'As hy loskom, gaan hy ons seermaak?'

* *

Jy is in 'n boere-gemeenskap se kerk as:

(Nederlanders: vies = kwaad)

* Die mense vies is omdat Noag jakkalse in die ark toegelaat het.

* Die toilet agter die konsistorie 'n longdrop het.

* Daar nie kerk gehou word wanneer die jagseisoen open nie.

* Die minimumbydrae vir die bazaar 'Een kalf' is.

* Die predikant nie weet hoeveel vleis of groente kos nie.

* Dit so reën dat jy nie die predikant kan hoor nie maar almal glimlag.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit ons argief, grappies van September 2002. Let op hoeveel van die
bydraers vandag, tien jaar later, steeds grappies stuur:


(Afrikaners: krukje - stoeltjie)

Een stadsjongen heeft vakantiewerk op een boerderij gevonden en moet
voor het eerst van zijn leven koeien gaan melken. Hij gaat met een krukje en
emmer naar het land, komt een paar uur later terug met een lege emmer,
waarop de boer vraagt: 'Waarom heb je nog een lege emmer?' De jongen
antwoordt verontwaardigd: 'Ik vind dat jij maar eigenwijze koeien hebt, er wil
er geen een op het krukje gaan zitten.'

* * *

Gehoor by 'n hondeskou: Ons hond is 'n goeie rotvanger. Hy los 'n slagyster
in elke kamer.

* * *


Dit was verlede winter so koud dat die prokureurs met hulle hande in hulle
eie sakke rondgeloop het.

* * *


Die blondine gaan na die dokter vir 'n konsultasie. Hy gee toe vir haar 'n
voorskrif vir pilletjies wat sy lewenslank moet drink. By die huis gekom sê sy
vir haar vriendin sy is vreeslik bekommerd oor die pilleties wat sy lewenslank
moet drink. Ag sê die vriendin daar is baie mense wat lewenslank pilletjies
drink, vir byvoorbeeld hoë bloeddruk. Ja sê die blondine, maar dit is die
lewenslank wat haar bekommer, want die apteek het vir haar net 28 pilletjies
gegee.

* * *

Woordspelings:


* Pas maar op voor mij, zei het klontje tegen de biet, ik ben geraffineerd.

* Van mensen, die nooit wat geven, daar krijg ik wat van

* * *

Een ambtenaar is achter z'n bureau te suffen in het middagzonnetje. Opeens
ziet hij een spin en denkt: 'Die ga ik dood trappen.' Net op het moment dat hij
z'n voet wil neerzetten hoort hij de spin met een zacht stemmetje spreken:
'Nee, niet doen, als je me in leven laat mag je 3 wensen doen!' 'Hmm,' denkt
de man, 'al goed, ik laat je heel, maar dan wens ik op een onbewoond
tropisch eiland te wonen.' PLOEP. De man zit op een prachtig exotisch
eiland. De spin vraagt: 'Je hebt nog 2 wensen over, dus zeg het maar!' 'Oké,'
zegt de man, 'ik wil 3 bloedmooie jonge dames om me heen.' PLOEP. Drie
welgevormde dames om de man. 'Je hebt nog een wens over, dus denk
goed na!' 'Nee, dat hoeft niet,' zegt de man, 'ik weet het al, ik wil de rest van
m'n leven een lekker lui leventje lijden.' PLOEP. En hij zit weer achter zijn
bureau!

* * *


Daar sit `n ou in die kroeg en sit en staar net na sy drankie. Hy sit in hierdie
posisie vir `n halfuur toe die boelie verbystap, die man se glas vat en dit alles
opdrink. Die arme man het begin huil. Die boelie sê: Toemaar man, ek het
net `n grap gemaak. Hier, ek koop vir jou `n ander drankie. Ek haat dit om `n
man te sien huil'. Die hartseer ou het geantwoord: 'Hierdie is die ergste dag
van my lewe. Eerstens word ek afgedank omdat ek verslaap het. Toe ek die
gebou verlaat, vind ek uit my kar is gesteel. Ek kry `n taxi huistoe, want ek
het my beursie en kredietkaarte daar vergeet, en tref my vrou aan met die
tuinier. Toe land ek in hierdie kroeg, en net toe ek dink ek gaan `n einde aan
my lewe maak, kom jy en drink my gif op.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Vrae wat jy NET nie kan ANTWOORD nie:

* Hoekom het Tarzan nie 'n baard wanneer hy in die bos bly sonder 'n
skeermes nie?

* Hoekom vra banke 'n fooi vir 'onvoldoende fondse' as hulle dan self sê
daar is nie genoeg nie?

* Wie se idee was dit te plaas 'n 'S' in die woord 'lisp'?

* Hoe is dit dat ons 'n man op die maan kon plaas voordat ons kon uitwerk
dat dit 'n goeie idee sou wees om wiele aan tasse te sit?

* Hoekom gooi mense geld in verkykers op hoë geboue om te kyk na goed
wat naby was toe hulle op die grond was?

* Hoekom het broodroosters 'n stelling so hoog dat dit die brood kan brand
tot op die punt waar 'n mens dit nie kan eet nie?

* Hoekom is daar 'n lig in die yskas en nie in die vrieskas nie?

* Hoekom laat jou ginekoloog jou uittrek in 'n aparte kamer as hy jou in elk
geval gaan bekyk?

* As elektrisiteit van elektrone kom, kom moraliteit van morone?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid

De beste manier om een vrouw het hoofd te doen draaien, is haar zeggen
dat ze een mooi profiel heeft - Sacha Guitry

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wetenskaplikes sê dat die triceratops dalk nooit bestaan het nie. Volgende
hoor ons dieselfde van die brontosaurus en die stegosaurus en voor jy weet
is my pajamas bedek met leuens! - Craig Ferguson

* * *

Verlede week het 'n jagter in Kansas sy vriend twee keer per ongeluk
geskiet, denkende dat hy 'n tarentaal was. Na die eerste skoot het die ou
gesê hy is nie 'n tarentaal nie. Maar, komaan, dis presies wat 'n tarentaal ook
sou gesê het. - Jimmy Fallon

* * *

Vandag is die 20ste jaarlikse 'Bring Jou Kind Werk Toe'-dag. Dis 'n groot
geleentheid om jou kinders te wys hoekom jy so misrabel huis toe kom elke
dag. - Jimmy Kimmel

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit die rubriek van 'Lood' in die koerant 'Beeld':

* Die storie word vertel dat ´n Amerikaner aan Chad le Clos, een van
Suid-Afrika se twee nuwe swemhelde, gesê het: 'Jy is dan nie swart nie, hoe
kan jy van Suid-Afrika wees?' Waarop Le Clos sou geantwoord het: 'Jy is
dan nie vet nie, hoe kan jy van Amerika wees?'

* Eergisteroggend word in RSG se nuusbulletins berig oor ´n Siriese
diplomaat in Londen wat blykbaar sy land 'afgesê' het. Seg die nuusleser:
'Die diplomaat, mnr. Chargé D´affaires, wou nie meer sy land verteenwoordig
nie.'

* Hayibo.com berig dat minstens twee Olimpiese goue medaljes binne die bereik is van ´n onvoorsiene groepie Suid-Afrikaners: die bagasiehanteerders op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Een rijke oliesjeik is verliefd op een jonge Schotse. Als ik de hand van uw dochter krijg, schenk ik u haar gewicht in diamanten, zegt de sjeik tegen haar vader. 'Geef me één maand tijd,' antwoordt de Schot. 'Wilt u er eens over
nadenken?' 'Neen, ik wil mijn dochter vetmesten...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


* Koerantopskrif: 'Lid van identiese tweeling met selfmoordneigings vermoor
per ongeluk haar suster!'

* Hy is so oud, toe hy jonk was was die Dooie See nog siek.

* 'Vir drie dae na die dood, hou hare en vingernaels aan groei, maar telefoonoproepe neem af.' - Johnny Carson.

* 'Ek hou daarvan om positief te dink oor sake: Elke dag wen ek op my eie vorige rekord vir aantal dae konsekutief geleef.' - Scott Frank.

* 'Daar is diegene wat nie kan waag om dood te gaan nie uit vrees oor wat hulle bure mag sê.' - Cyril Connolly (1903-74) Britse joernalis.

* 'Miljoene smag na onsterflikheid, maar hulle weet nie wat om op 'n reënerige Sondagmiddag te doen nie.' - Susan Ertz.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


(Afrikaners: citroen = suurlemoen; miezerig = trietsige; krachtpatser =
kragman)

Op de kermis staat een krachtpatser die een citroen helemaal uitknijpt. Er
wordt een beloning uitgeloofd voor degene die er nog een druppel uit krijgt.
Allerlei sterke mannen knijpen in de citroen zo hard als zij kunnen, maar er
komt geen druppel meer uit. Dan komt er een miezerig mannetje naar voren.
Hij knijpt een hele straal sap uit de citroen. Verbaasd vraagt de krachtpatser
of het mannetje aan kracht training doet. 'Nee hoor,' zegt het mannetje, 'ik ben belastingambtenaar...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid

Jou geloof kan nooit groter as jou geduld wees nie. Daar waar jou geduld eindig, eindig jou geloof.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Twee ou vriende wat saam ouderlinge in hulle gemeente was en mekaar lanklaas gesien het gesels weer. Koos het op die dorp agtergebly en Piethet getrek. Koos: 'Jy sal geinteresseerd wees om te hoor dat die NG Kerk, die Hervormers en die Doppers op die dorp so vyf jaar gelede saamgesmelt
het om een kerk te vorm.' Piet: 'O, so daar is nou net EEN kerk in die dorp?' Koos: 'Nee, daar is nou VIER: die NGs, die Hervormers, die Doppers en die Verenigde Kerk!'

* * *

Trainer van voebalploeg: Ik had gezegd: 'Speel zoals jullie nog nooit
gespeeld hebben' en niet: 'Speel alsof jullie nog nooit gespeeld hebben!'

* * *

Ober, ik heb hieroor het laatste woord hierover gezegd. Ik eet hier geen
hap meer van. Roept de eigenaar van het restaurant. Dat is niet nodig,
mijnheer, hij zal er zeker ook geen hap van nemen.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


Goeie feetjie tik Julius met stokkie oor kop en sê, 'Nou het jy vlerke.'
Julius kyk, sowaar, hy het vlerke. 'Is ek nou 'n engel?' vra hy. Feetjie:
'Nou gaan jy 'n bietjie ver. Jy is 'n brommer.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit 'Treknet', 'n strookprent in die koerant The Witness:

'Jou kar se enjin is baie oud... Ek stel 'n baie spesiale diens voor.'
'Watter soort diens?' ''n Begrafnisdiens.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


'Omdat Mitt Romney 'n Mormoon is kan hy verskeie vise-presidente hê. Het
jy dit geweet?' vra - Dave Letterman

***

Ek het laat gewerk. Toe ontdek ek dat ek my sleutels in die kar toegesluit
het. Maar die laaste strooi was toe ek agterkom dat paddiens nie 'n
sleutelmaker vir ten minste die volgende twee uur kon opspoor nie.
Uiteindelik daag die ou toe op, moeg en geirriteerd. Terwyl hy sukkel met
my deur, grap ek: 'Kom daardie apparaat van jou in 'n pakkie klein genoeg
om in 'n beursie te dra?' 'Ja,' brom hy, 'hulle word sleutels genoem...'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~



Twee dronkies word betrap in `n sneeustorm in die Alpe. Net toe hulle
begin wegdryf in `n koma, kom `n St. Bernard-hond met `n vaatjie om sy nek
deur die sneeu aangestap. 'Hier kom die mens se beste vriend!' roep die
eerste dronkie verlig. 'Ja!' beaam die tweede dronkie, 'en kyk net die
reuse hond wat dit dra!'

* * *

Toe ek op diens was in die kraamafdeling was een van my pasiënte `n dame
wat haar eersteling verwag het. Weens haar mediese situasie moes sy `n
keisersnee ondergaan. Toe ek die babatjie mooi toegedraai vir haar bring
na die bevalling, sê ek: 'Geluk Mevrou! Jy het `n pragtige gesonde seun
gekry!' Nog effens deurmekaar van die verdowing, antwoord sy: 'O.... Wat
is sy naam?'

* * *

Sy word geëvalueer vir sielkundige probleme. 'As `n bus in die gang afgery kom, reg op jou af, wat sou jy doen?' vra die sielkundige aan haar. 'Ek sal in my LearJet klim en wegvlieg,' antwoord sy. 'En waar gaan jy `n LearJet kry?' vra die dokter weer. 'Dieselfde plek waar jy jou bus kry,'
is haar antwoord.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wysheid vir die week:

Geluk is soos jou bril: Jy soek jou dood daarna, maar intussen sit dit op jou neus -- oorsprong onbekend.

 

Prof. Dr. Benno A. Zuiddam